Erich Fromm | |
Erich Fromm in 1974
| |
Geboortenaam | Erich Seligmann Fromm |
---|---|
Gebore | Frankfurt am Main, Duitse Keiserryk | 23 Maart 1900
Oorlede | 18 Maart 1980 (op 79) Muralto, Ticino, Switserland |
Nasionaliteit | Duitsland Verenigde State |
Vakgebied | sielkunde, psigoanalysis, sosiologie, filosofie en demokratiese-sosialisme |
Bekend vir | Sekuriteit versus vryheid, sosiale karakter, karakter-oriëntasie |
Beïnvloed deur | Baruch Spinoza, Eckhart, Kierkegaard, Karl Marx, Sigmund Freud, Alfred Weber |
Erich Seligmann Fromm (23 Maart 1900 – 18 Maart 1980) was ’n internasionaal bekende Duits-Amerikaanse sielkundige, psigoanalis, sosioloog, filosoof en demokratiese-sosialis.